Versorging

Somerskeerdery - Voor- en nadele

Skeer honde vir die somer

Dalk dink jy jy doen jou hond ‘n guns om hom vir die somerhitte te skeer, maar wat as jy meer skade doen as goed? Die vraag is nie net of jy Flaffie moet skeer of nie, maar dalk moet jy ook die hoekom en hoekom nie, oorweeg.

Bosluise en Vlooie - Hoe maak hulle my troeteldiere seer?

Bosluise en Vlooie – Hoe affekteer dit my troeteldier?

Die bosluis- en vlooiseisoen is in volle swang, dit is dus ‘n goeie idee om jou troeteldier se bosluis- en vlooimedikasie op datum te kry. Vlooie en bosluise kan baie seer wees en vreeslik jeuk. Vir party troeteldiere is dit dalk net ‘n klein irritasie, maar ander wil amper mal word daarvan! Byte is egter maar net een manier hoe hierdie parasiete jou troeteldiere kan seermaak…

Scroll to Top