Allerlei

Somervakansie - reiswenke vir jou troeteldiere

Somervakansie – Reiswenke vir jou troeteldiere

Vakansietyd is net om die draai en jy wil dit nie net met jou familie deel nie, maar ook met vierbeenkinders! Ons het ‘n paar reiswenke saamgestel as jou troeteldiere per motor of vliegtuig gaan reis, en ook sommer wat om te doen wanneer jy by jou bestemming is.

DIY - maak jou eie Katspeelgoed

DIY – Maak jou eie katspeelgoed

Is jou kat MAL oor speelgoed en altyd gereed vir ‘n lekker prettige speletjie? As jy reeds katspeelgoed gekoop het, maar wil graag vir jou kat bietjie ekstra genot verskaf, hoekom maak jy nie jou eie DIY kat speelgoed nie? Geniet die pret!

DIY - Maak jou eie hondespeelgoed

DIY – maak jou eie hondespeelgoed

Meeste honde is MAL oor speelgoed, en dié wat TE mal is daaroor sal gereeld nuwe voorraad speelgoed nodig hê as jy nie versigtig is nie. Hou jou hond se gekoopte speelgoed vir wanneer jy ‘n ogie kan hou en maak eerder jou eie DIY-hondespeelgoed. Dit is koste effektief en jy sal dit geniet om te sien hoe jou hond met een van jou skeppings speel.

Scroll to Top