Is hase goeie huisdiere?

Hase is sulke oulike, wollerige en onweerstaanbaar diertjies, ‘n mens kan nie anders as om een in jou lewe te wil hê nie. Die vraag is egter of dit ‘n goeie idee is? Is hase goeie huisdiere of moet hul eerder buite wees? En is joune die ideale huis? Haas jouself en lees verder.