Hondesorg

Hokhoes (Kennel cough) - simptome

Simptome en behandeling van Hokhoes (Kennel Cough)

Dis glad nie ongewoon dat jou hond wat jy sopas uit ‘n reddingshawe aangeneem het, met hokhoes, oftewel ‘kennel cough’ tuiskom nie. Kom ons kyk na die simptome van hierdie aansteeklike siekte, die oorsake daarvan en hoe jy en jou veearts dit kan behandel.

Senior honde - gedragsveranderinge

Senior Honde – Gedragsveranderinge

Die beste deel daarvan om ‘n honde-eienaar te wees, is die volsirkel-effek: om te sien hoe jou jong hondjie in ‘n pragtige volwasse hond ontpop en dan statige goue-oue word. Soos wat jou senior hond ouer word kan jy die volgende paar veranderinge verwag en die volgende daaromtrent doen.

Hoe om die beste hondekos te kies

Dit kan nogal ‘n tawwe storie wees om hondekos te kies. Behalwe dat daar so ‘n groot verskeidenheid hondekos is om van te kies en die gepaardgaande prysverskille, moet jou hond dit ook geniet en voordeel trek uit ‘n goeie kwaliteit hondekos. Hier is ‘n paar wenke om die beste hondekos vir jou honger woef te kies.

Kry honde koud in die winter?

Winter is ‘n tyd waar mens sommer net lekker snoesig onder die komberse wil inlê en hiberneer, maar is dit net mense wat so voel? Kry honde ook koud? Lees verder en maak seker jou beste vriend is reg vir die snoesige seisoen.

Scroll to Top