Wat gebeur wanneer jy jou hondetefie of katwyfie steriliseer?
Sterilisasie: ja of nee? Dit is die vraag. Hoekom moet ek my hondeteef of katwyfie steriliseer en wat gebeur na sterilisasie? Kom ons kyk ‘n bietjie dieper hierna.
Sterilisasie: ja of nee? Dit is die vraag. Hoekom moet ek my hondeteef of katwyfie steriliseer en wat gebeur na sterilisasie? Kom ons kyk ‘n bietjie dieper hierna.
Het jy geweet dat bio-opsporingshonde gebruik word om mense vir COVID-19 te skandeer? Hierdie ongelooflike navorsing het onlangs na vore gekom, weereens ‘n bewys dat honde uit en uit ware helde is!
Tonne misleidende inligting doen die ronde oor die nuwe koronavirus. Indien jy bekommerd is oor jou troeteldiere en COVID-19, hoef jy nie dadelik in ‘n paniek te gaan nie. Vermy die fopnuus en lees meer hier oor hoe jou troeteldiere deur die huidige uitbreek geaffekteer kan word.